Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie, daarom kan jy nie van een geval ‘n algemene gevolgtrekking maak nie. Een foutjie beteken nie jy is ‘n mislukking nie. Ryk kinders is nie altyd bedorwe brokkies nie. En stout kinders kom nie altyd uit huise sonder dissi
R 415.00
R 290.00
Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie, daarom kan jy nie van een geval ‘n algemene gevolgtrekking maak nie. Een foutjie beteken nie jy is ‘n mislukking nie. Ryk kinders is nie altyd bedorwe brokkies nie. En stout kinders kom nie altyd uit huise sonder dissipline nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min