Jy hoef nie in die doolhof van die lewe te verdwaal nie. Met integriteit as jou padkaart, sal geen doolhofgang van die lewe jou laat verdwaal nie. Waardes sluit die verdwaal-deure in die doolhof oop. ‘n Mens wat met selfvertroue stap, sal nie in...
R 455.00
R 340.00
Jy hoef nie in die doolhof van die lewe te verdwaal nie. Met integriteit as jou padkaart, sal geen doolhofgang van die lewe jou laat verdwaal nie. Waardes sluit die verdwaal-deure in die doolhof oop. ‘n Mens wat met selfvertroue stap, sal nie in die doolhof van die lewe verdwaal nie. En goeie keuses sal jou die doolhof van die lewe se regte uitgang wys. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+