Jy druk ‘n tiener liewer in ‘n boks as uit die mode. Die regte klere druk ‘n tiener uit die oudeboks. In-die-mode-tegnologie druk enige tiener vinnig uit sy boksie uit. ‘n Modieuse voorkoms en bybehore is net die ding om jou persoonlikheid uit die boks te
R 455,00
R 340,00
Jy druk ‘n tiener liewer in ‘n boks as uit die mode. Die regte klere druk ‘n tiener uit die oudeboks. In-die-mode-tegnologie druk enige tiener vinnig uit sy boksie uit. ‘n Modieuse voorkoms en bybehore is net die ding om jou persoonlikheid uit die boks te druk. En ‘n “in-die-mode” groep laat ons ook buite die boks beweeg. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+