Jonger spelers kan ʼn bydrae lewer in die Springbok rugbyspan. Jonger spelers wil hulself bewys en sal daarom nie die Springbokke in die steek laat nie. Hulle herstel vinniger na strawwe kompetisie en beserings. En hulle sal makliker inkoop in ʼn nuwe spelp
R 415.00
R 290.00
Jonger spelers kan ʼn bydrae lewer in die Springbok rugbyspan. Jonger spelers wil hulself bewys en sal daarom nie die Springbokke in die steek laat nie. Hulle herstel vinniger na strawwe kompetisie en beserings. En hulle sal makliker inkoop in ʼn nuwe spelpatroon. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min