Ja vir Ubuntu. Uuuubuntu beteken nie ‘Oeee nou’t ek ‘n foutjie gemaak nie...!’ Ubuntu beteken menslikheid teenoor ander en omgee vir ander. Dit beteken gee iets van jouself – jou tyd, jou geld, jou empatie, jou kundigheid.
R 198,00
R 290,00
Ja vir Ubuntu. Uuuubuntu beteken nie ‘Oeee nou’t ek ‘n foutjie gemaak nie...!’ Ubuntu beteken menslikheid teenoor ander en omgee vir ander. Dit beteken gee iets van jouself – jou tyd, jou geld, jou empatie, jou kundigheid. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 1-1.5min