In sport is dit die benoude katte wat die verste spring. Benoude sportsterre neem die sprong met verbode middels. Benoude sportafrigters maak spankeuses wat spanne oor die afgrond dryf. Benoude sportspanne speel waaghalsige spelpatrone. En benoude toeskou
R 455,00
R 340,00
In sport is dit die benoude katte wat die verste spring. Benoude sportsterre neem die sprong met verbode middels. Benoude sportafrigters maak spankeuses wat spanne oor die afgrond dryf. Benoude sportspanne speel waaghalsige spelpatrone. En benoude toeskouers reageer negatief op ‘n verloortelling. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+