In skole groei jong boompies skeef omdat hul geëtiketteer word. Kinders word baie maklik as stout geklassifiseer. Jy is ‘n probleem-kind as jy spesiale behoeftes het. En kinders is voor-op-die-wa as hulle nie so stil soos muise is nie.
R 415,00
R 290,00
In skole groei jong boompies skeef omdat hul geëtiketteer word. Kinders word baie maklik as stout geklassifiseer. Jy is ‘n probleem-kind as jy spesiale behoeftes het. En kinders is voor-op-die-wa as hulle nie so stil soos muise is nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min