In ons oë het ons voorvaders die kluts kwyt geraak op vele terreine. Die dierename wat hulle uitgedink het maak nie sin nie. Hulle was behep met slingers. En hul modegiere laat die wenkbroue lig.
R 455,00
R 290,00
In ons oë het ons voorvaders die kluts kwyt geraak op vele terreine. Die dierename wat hulle uitgedink het maak nie sin nie. Hulle was behep met slingers. En hul modegiere laat die wenkbroue lig. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+