In ‘n doolhof vol beroepskeuses kan jy nie sit en biltong kou nie. Maak seker dat die regte vakkeuses jou beroepsdoolhof verlig. Sorg dat die regte beroepskeuse jou help om die regte doolhof-gang vir die regte werk te kies. Moenie toelaat dat...
R 455,00
R 340,00
In ‘n doolhof vol beroepskeuses kan jy nie sit en biltong kou nie. Maak seker dat die regte vakkeuses jou beroepsdoolhof verlig. Sorg dat die regte beroepskeuse jou help om die regte doolhof-gang vir die regte werk te kies. Moenie toelaat dat keuring en kwota-hekkies in ‘n beroepsdoolhof, biltong in jou keel laat vassit nie. Sorg dat jou ouers liewer met die biltong aan die anderkant van die beroepsdoolhof wag, en spartel jyself deur die keuse-gange. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+