Search

INLIGTINGSTOESPRAAK – Van vetkers tot neonlig (Gr8-12) (2-2.5min)

Inligtingstoespraak – Van vetkers tot neonlig. Die mens het voorwaar gevorder van vetkers tot neonlig! Maar ook van ossewa tot sportmotor met afslaandak en leersitplekke. Vandag is ons vervoermiddels luuks en gesofistikeerd en hulle kos ‘n plaas se prys!
Availability: In stock
SKU: A2014
R 280,00
R 290,00
decrease increase
Inligtingstoespraak – Van vetkers tot neonlig. Die mens het voorwaar gevorder van vetkers tot neonlig! Maar ook van ossewa tot sportmotor met afslaandak en leersitplekke. Vandag is ons vervoermiddels luuks en gesofistikeerd en hulle kos ‘n plaas se prys! Die perdekrag is nou onder die motorkap, En nie meer voor in die pad waar die perde mis en snork en aan die stang pluk om te rebelleer nie! Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Wie laaste lag lag die lekkerste (Gr 8-12) (2-2.5min)

Wie laaste lag lag die lekkerste. Huiswerkversuim laat jou punte in die hek duik. Boelies wat op hul plek gesit word het niks om oor te lag nie. En tieners wat dissipline verontagsaam moet die gevolge dra.
R 280,00 R 340,00
Filters
Sort
display