Huiswerk is onnodig. Dit is juffrou se werk om ons te leer tydens skoolure. Kinders moet tyd hê om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem. En huiswerk meng in met kinders se speeltyd.
R 280,00
R 240,00
Huiswerk is onnodig. Dit is juffrou se werk om ons te leer tydens skoolure. Kinders moet tyd hê om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem. En huiswerk meng in met kinders se speeltyd. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min