Volgens my mening is ‘hoera’ nie net vir wenners nie. Wanneer jy ‘n persoonlike mylpaal behaal, mag jy maar ‘hoera’ skree. As jy ‘n fout begaan en dit regmaak is ‘n hoera gepas. Jy mag maar ‘n ‘hoera’ laat hoor as jy hard gewerk het en nie die wen-posisie
R 455,00
R 340,00
Volgens my mening is ‘hoera’ nie net vir wenners nie. Wanneer jy ‘n persoonlike mylpaal behaal, mag jy maar ‘hoera’ skree. As jy ‘n fout begaan en dit regmaak is ‘n hoera gepas. Jy mag maar ‘n ‘hoera’ laat hoor as jy hard gewerk het en nie die wen-posisie behaal het. En ‘n ‘hoera’ is beslis gepas as jy die alledaagse frustrasies oorleef het. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+