Hoe meer mens blaf, hoe stomper raak jou tande. Keffende klakouse maak almal stokdoof. Om ander te kritiseer los nie die probleem op nie. Woedende gegrommery is net ‘n geblaf vir die maan.
R 415.00
R 290.00
Hoe meer mens blaf, hoe stomper raak jou tande. Keffende klakouse maak almal stokdoof. Om ander te kritiseer los nie die probleem op nie. Woedende gegrommery is net ‘n geblaf vir die maan. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min