Hoe meer haas, hoe minder speelgoed. Ons jaag van een aktiwiteit na ‘n ander en skoon verby ons speelgoed. Ons jaag om tonne skoolwerk klaar te kry, en kom nooit by ons poppe en karre uit nie. Ma en Pa is ons lekkerste speelgoed, maar hulle jaag net...
R 280,00
R 240,00
Hoe meer haas, hoe minder speelgoed. Ons jaag van een aktiwiteit na ‘n ander en skoon verby ons speelgoed. Ons jaag om tonne skoolwerk klaar te kry, en kom nooit by ons poppe en karre uit nie. Ma en Pa is ons lekkerste speelgoed, maar hulle jaag net verby ons oppad werk toe. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min