Heuning om die mond in plaas van asyn-dissipline, maak dat leerders se gesindheid verander. Outydse reëls oor voorkoms maak leerders opstandig. Skooldrag beperk leerders se individualiteit. Skoolsport moet minder kompeterend en meer pret wees. En streng r
R 455,00
R 340,00
Heuning om die mond in plaas van asyn-dissipline, maak dat leerders se gesindheid verander. Outydse reëls oor voorkoms maak leerders opstandig. Skooldrag beperk leerders se individualiteit. Skoolsport moet minder kompeterend en meer pret wees. En streng reëls in die klaskamer vernietig kreatiwiteit en innovasie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+