Haastige monde speel met vuur. Haastige beledigings is 'n sweep wat seer slaan. Haastig op sosiale media laat die vingers verbrand. En haastige riemtelegramme is 'n gevaarlike speletjie.
R 455.00
R 290.00
Haastige monde speel met vuur. Haastige beledigings is 'n sweep wat seer slaan. Haastig op sosiale media laat die vingers verbrand. En haastige riemtelegramme is 'n gevaarlike speletjie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+