Haastige mense verbrand hul brûe. Mense wat haastig is om te oordeel, maak hulself baie ongewild. Mense wat haastig is om iemand af te skryf, verloor hulle vriende. En mense wat haastig is om iemand te beledig, soek vir ‘n skropbering.
R 455,00
R 290,00
Haastige mense verbrand hul brûe. Mense wat haastig is om te oordeel, maak hulself baie ongewild. Mense wat haastig is om iemand af te skryf, verloor hulle vriende. En mense wat haastig is om iemand te beledig, soek vir ‘n skropbering. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+