Haastig spandeer is ‘n duur les om te leer. Geld wat 'n gat in jou sak brand, hou die spaarrekening leeg. Geld wat te vinnig uitgegee word, koop 'n kat in die sak. En as die note te vinnig waai, het jy niks oor vir die maer jare nie.
R 280.00
R 290.00
Haastig spandeer is ‘n duur les om te leer. Geld wat 'n gat in jou sak brand, hou die spaarrekening leeg. Geld wat te vinnig uitgegee word, koop 'n kat in die sak. En as die note te vinnig waai, het jy niks oor vir die maer jare nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min