Grootpraters se hoera het ‘n vals noot. Die vrouens praat groot om hul merk te maak. Oumense praat groot omdat dit ‘n tydverdryf is. Tieners praat groot om hul vriende te beïndruk, En manne praat groot om hul ego’s ‘n hupstoot te gee.
R 455.00
R 340.00
Grootpraters se hoera het ‘n vals noot. Die vrouens praat groot om hul merk te maak. Oumense praat groot omdat dit ‘n tydverdryf is. Tieners praat groot om hul vriende te beïndruk, En manne praat groot om hul ego’s ‘n hupstoot te gee. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+