Grootpraters maak geen hond haar-af nie! Kinders spog omdat hulle onseker van hulself is. Tieners praat groot omdat hulle deel wil wees van die koel groep. En grootmense skiet spek om hul ego’s ‘n hupstoot te gee.
R 415,00
R 290,00
Grootpraters maak geen hond haar-af nie! Kinders spog omdat hulle onseker van hulself is. Tieners praat groot omdat hulle deel wil wees van die koel groep. En grootmense skiet spek om hul ego’s ‘n hupstoot te gee. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min