Grootmonde maak groot geraas, maar is net soos blikkies wat leeg is. Hulle raas baie, maar is eindelik net eensaam en kort ‘n vriend of twee, Hulle praat baie, maar het eindelik min selfvertroue. En die grootmonde is vol wollerige stories, maar kort einde
R 415,00
R 290,00
Grootmonde maak groot geraas, maar is net soos blikkies wat leeg is. Hulle raas baie, maar is eindelik net eensaam en kort ‘n vriend of twee, Hulle praat baie, maar het eindelik min selfvertroue. En die grootmonde is vol wollerige stories, maar kort eindelik net iemand om na hulle te luister. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min