Grootmense vergeet die lewe is vir ons kinders ‘n sirkus. Ons wil vrolike narre wees, terwyl hulle die hartseer harlekyne speel. Grootmense “ooee” vir sirkuspryse, en ons “aaah” vir pret. Ons wil voor in die sirkus sit en ons stemme laat hoor, terwyl groo
R 280,00
R 240,00
Grootmense vergeet die lewe is vir ons kinders ‘n sirkus. Ons wil vrolike narre wees, terwyl hulle die hartseer harlekyne speel. Grootmense “ooee” vir sirkuspryse, en ons “aaah” vir pret. Ons wil voor in die sirkus sit en ons stemme laat hoor, terwyl grootmense die goedkoop sitplekke uitsoek. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min