Grootmense maak die pap dik aan wanneer dit kom by eise stel aan kinders. Kinders se skoolwerk word onder ‘n vergrootglas dopgehou. Sportafrigters eis hul pond vleis. En vriende word gemeet en te lig bevind.
R 415,00
R 290,00
Grootmense maak die pap dik aan wanneer dit kom by eise stel aan kinders. Kinders se skoolwerk word onder ‘n vergrootglas dopgehou. Sportafrigters eis hul pond vleis. En vriende word gemeet en te lig bevind. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min