Grootmense eggo die lewe se frustrasies. Grootmense se werksdruk eggo tot in die huis. Hulle frustrasie met die lewe se struikelblokke se eggo klink soos morpotte. Hulle statuseheptheid het die eggo van werksesels. En grootmense se frustrasie met hul...
R 455.00
R 340.00
Grootmense eggo die lewe se frustrasies. Grootmense se werksdruk eggo tot in die huis. Hulle frustrasie met die lewe se struikelblokke se eggo klink soos morpotte. Hulle statuseheptheid het die eggo van werksesels. En grootmense se frustrasie met hul opvoedingstaak se eggo veroorsaak vals klanke. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+