Grootmense druk kinders totdat hulle blou in die gesig is. Onderwysers ken geen genade met skoolwerk nie. Sportafrigters dink net aan wen en dit maak kinders blou van stres. En ouers druk kinders potblou wanneer hulle hul in robotte verander.
R 415.00
R 290.00
Grootmense druk kinders totdat hulle blou in die gesig is. Onderwysers ken geen genade met skoolwerk nie. Sportafrigters dink net aan wen en dit maak kinders blou van stres. En ouers druk kinders potblou wanneer hulle hul in robotte verander. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak:3-3.5min