Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang. Grootmense blameer die lewe vir hulle probleme. Hulle blameer die rotteresies vir hul afwesigheid en gebrek aan tyd. Hulle blameer die knellende ekonomie vir swak geldbestuur. Hulle blameer hul vinnige leefstyl vir
R 455.00
R 340.00
Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang. Grootmense blameer die lewe vir hulle probleme. Hulle blameer die rotteresies vir hul afwesigheid en gebrek aan tyd. Hulle blameer die knellende ekonomie vir swak geldbestuur. Hulle blameer hul vinnige leefstyl vir ongesonde eetgewoontes. En hulle blameer hulle kinders vir hul stresvolle lewe. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+