Soek

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie (Gr8-12) (4min+)

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie. Wanneer die groep ons voorkoms voorskryf, volg ons ons eie koppe en maak nie 'n spektakel van onsself nie. Wanneer die groep respek oorboord gooi, weier ons om agterna te spring.
Availability: In stock
SKU: A1355
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie. Wanneer die groep ons voorkoms voorskryf, volg ons ons eie koppe en maak nie 'n spektakel van onsself nie. Wanneer die groep respek oorboord gooi, weier ons om agterna te spring. Wanneer die groep die taboes van tegnologie in ons keelgate probeer afdruk, swem ons doodeenvoudig weg. En wanneer die groep hul ouers afskryf, besef ons dat hulle ons ligtoring is wat rigting aanwys. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel (Gr8-12) (4min+)

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel. Die lekker in ons sosiale kringe maak die eerste skuif aan ons bakens. Eie keuses kom staan en maak die tweede skuif aan jou waarde bakens. Eiewys en hardekop sit jou waarde baken in ‘n skaak
R 455,00 R 340,00

Wie sy mond in bedwang hou behou sy lewe (Gr 8-12) (3-3.5min)

Wie sy mond in bedwang hou behou sy lewe. Baie mense se tonge sny soos ‘n skeermeslemmetjie. Skinderbekke se tonge steek vure aan. Liegbekke se tonge geniet dit om onwaarhede te verkondig.
R 415,00 R 340,00

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik. Die keuse van ‘n loopbaan is ‘n kopkrapper. Die keuse van vriende laat jou in strikke beland. Die gesindheid wat jy kies bepaal jou lewe. En om te kies om jou waardes uit te leef is
R 455,00 R 340,00

Mense vind dit moeilik om hul foute te erken (Gr8-12) (4min+)

Mense vind dit moeilik om hul foute te erken - Daarom se Adam dis Eva en Eva se dis die slang. Die redes is as volg: oute maak jou die onderwerp van bespreking. Foute laat jou soos ‘n mislukking lyk in die oë van die wêreld. Foute maak dat jy gespot word
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display