Soek

Graad 8 - 12

Beskou as Grid List
Sorteer

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie (Gr 8-12) (4min+)

‘n Mens moenie die mylpale van die lewe as vanselfsprekend aanneem nie. Op die sportveld moet jy eers sukses behaal voordat jy jou verbeel dat jy ‘n sportster is. Met natuurbewaring het ons nog lank nie die stryd gewen nie. Jy moet hard werk om jou vriend
R 455.00 R 340.00

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie (Gr8-12) (4min+)

‘n Sportman se positiewe houding laat hom nie hunker na die vleispotte van Egipte nie. ‘n Sportman met ‘n positiewe houding kan ‘n pak slae met ‘n glimlag vat. Hy hunker nie heeltyd na Olimpiese podiums en Wȇreldbekers nie. Hy is ‘n aanwins vir sy span wa
R 455.00 R 340.00

‘n Tiener se eggo word selde gehoor (Gr 8-12) (4min+)

‘n Tiener se eggo word selde gehoor. Niemand luister wanneer tieners eggo dat prestasie-druk te veel is nie. Ouers luister nie wanneer tieners eggo dat hulle hul eie besluite wil neem nie. En vriende luister nie wanneer tieners eggo dat inwees nie...
R 455.00 R 340.00

As die geldvlooi byt, moet jy krap (Gr 8-12) (3-3.5min)

As die geldvlooi byt, moet jy krap. Geld maak jou drome waar. Geld maak dinge wat krom is reg. En geld gee jou status.
R 415.00 R 340.00

As die gety verloop, moet die bakens versit word (Gr8-12) (4min+)

As die gety verloop, moet die bakens versit word. Die oorgang van rebelse tiener na verantwoordelike jong volwassene verg inspanning en aanpassing. Om die misdaad-bakens te verskuif moet ons strenger wette maak en ons blaché draai-‘n-blinde oog-houding
R 455.00 R 340.00

As die manne rugbykoors kry speel die vroumense tweede viool (Gr 8-12) (4min+)

As die manne rugbykoors kry speel die vroumense tweede viool. Wanneer die rugbykoors hoog loop kan hoor en sien vergaan. Rugbykoors maak dat die manne kuier dat die biesies bewe. En rugbykoors laat die gemoedere hoog loop.
R 455.00 R 340.00

As die sport-vlooi byt moet jy krap (Gr 8-12) (4min+)

As die sport-vlooi byt moet jy krap. Sport hou ‘n mens gesond. Sport help om stoelpatatte in aktiewe kinders te verander en dit verbeter hul leervermoë. En sport leer ‘n kind om met grasie te wen en te verloor.
R 455.00 R 340.00

As die vrou hoer as die man probeer vlieg, is die val baie hard (Gr8-12) (4min+)

Die vrou moet besef dat haar rol nie verander nie, maar net verleng is. As daar balans tussen huis en werk is, sal die vlug voorspoedig verloop. As die vrou die man se broek probeer steel, is daar oorlog! En vroumense rebeleer teen oorheersing...
R 455.00 R 340.00

As jy hoer vlieg as wat jou vlerke lank is, gaan jy ver val (Gr8-12) (4min+)

As jy hoër vlieg as wat jou vlerke lank is, gaan jy ver val. As jou vlerke langer as jou betaalstaat is, en jy probeer steeds hoog vlieg, tol jy reguit grond toe. Te veel hooi op jou gestrekte vlerke, maak hoog vlieg moeilik, en val maklik, As jy...
R 455.00 R 340.00

As jy jou vriende blou-blou laat, gaan hulle jou afskryf (Gr8-12) (4min+)

As jy jou vriende blou-blou laat, gaan hulle jou afskryf. ‘n Mens moet tyd saam met jou vriende spandeer. Jy moet daar wees vir jou vriende as die papaja die waaier tref. Jy moet jou vriende prys in plaas van kritiseer. En ‘n mens moet jou vriende se gier
R 455.00 R 340.00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display