Soek

Graad 1 - 3

Beskou as Grid List
Sorteer

Dis ‘n fees om ‘n danser te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis ‘n fees om ‘n danser te wees, Want dit maak jou fiks en gesond. Deur te dans maak jy goeie maatjies. En dans laat die donderwolke wegrol. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dis ‘n fees om by die skool te wees (Gr 1-3) (4min+)

Dis ‘n fees om by die skool te wees, Want ‘n skool-juffrou is nie so kwaai soos ‘n Mamma-juffrou nie. Om jou maats by die skool te kies is ‘n fees, want by die huis moet jy tevrede wees met jou gesin. By die skool is dit ‘n fees om ‘n beloning te kry as jy opruim, by die huis is dit ‘n plig. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Dis ‘n fees om die jongste te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis ‘n fees om die jongste te wees. Die jongste spruit word altyd meer bederf. Die jongste kind leer by ouer sibbe hoe om moeilikheid te voorkom. En die jongste se oulike faktor maak hulle die middelpunt van al die aandag. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dis ‘n fees vir ons kinders om ingeperk te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis ‘n fees vir ons kinders om ingeperk te wees. Ma-juffrou is nie so streng soos skool-juffrou nie. Geen buitemuurse aktiwiteite beteken meer speeltyd. En ouers spandeer meer tyd aan ons kinders tydens inperking. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dis geen wonder dat kinders knorrig voel op ’n Maandag (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis geen wonder dat kinders knorrig voel op ’n Maandag, Want na die naweek se pret is niemand lus vir werk nie. Ons sien op teen die baie werk wat voorlê. En almal is haastig op ’n Maandag. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dis n fees om kind te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis ‘n fees om kind te wees. Ons kan doen sonder om te dink. Kinders mag nie meer pakslae kry nie. En elke dag leer ons kinders iets nuuts. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dis 'n wonderwerk dat kinders oorleef onder grootmense se pantoffel-regering (Gr 1-3) (4min+)

Dis 'n wonderwerk dat kinders oorleef onder grootmense se pantoffel-regering. Onderwysers verdrink kinders met skoolwerk. Afrigters plaas druk op kinders om te wen. En ouers verwag te veel van kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Dit is ‘n fees om ‘n seun te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dit is ‘n fees om ‘n seun te wees. Seuns is altyd aan die beweeg want elke dag is ‘n fees. Seuns gaar alles op vir ‘n speelfees, En seuns is ‘n fees as dit by giere en geite kom. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Dit is ’n fees om lekker te eet, maar die nagevolge is minder lekker (Gr 1-3) (4min+)

Dit is ’n fees om lekker te eet, maar die nagevolge is minder lekker. Gemorskos is sleg vir ’n kind se gesondheid. Te veel eet maak ons onaktief en onproduktief. En te veel suiker laat die vetrolletjies groei. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Dit is beter om kaalvoet as om met hardloop-skoene deur die lewe te gaan (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dit is beter om kaalvoet as om met hardloop-skoene deur die lewe te gaan. Kaalvoet beteken jy geniet elke oomblik van die lewe. Jy het tyd om behoorlik deur jou emosies te verwerk. En jy vergelyk jouself nie met ander nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display