Soek

Graad 1 - 3

Beskou as Grid List
Sorteer

‘n Kind moet kies om die blink appel te wees (Gr 1-3) (2-2.5min)

‘n Kind moet kies om die blink appel te wees. Kinders moenie toelaat dat vriende hulle blink laat verdof deur stout te wees nie. Hulle moenie vriende se vrot appel-voorbeeld volg nie. En kinders moenie boelies toelaat om hulle blink te laat afskuur nie.
R 280.00 R 240.00

‘n Kind se ouerhuis speel ‘n baie belangrike rol in sy lewe (Gr 1-3) (2-2.5min)

‘n Kind se ouerhuis speel ‘n baie belangrike rol in sy lewe. Dit is 'n veilige hawe, Die lekkerste plek op aarde, En dit is die plek waar jy waardes leer wat jou toerus vir die lewe.
R 280.00 R 240.00

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop. Pa leer ons om beskaafd te speel. Hy help ons om speel-speel oefening te kry. En hy spandeer tyd saam met ons wat ons spesiaal laat voel.
R 280.00 R 240.00

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding (Gr 1-3) (3-3.5min)

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is.
R 415.00 R 240.00

Afrikaans is 'n padda wie se vere nie gepluk kan word nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Afrikaans is 'n padda wie se vere nie gepluk kan word nie. Afrikaanse skole het die slimste paddas in die dam. Afrikaanse musiek, tydskrifte en flieks kwaak lustig saam. En Afrikaans is die hartstaal van paddas van alle geure en kleure.
R 280.00 R 240.00

Agterosse is skoubeeste (Gr 1-3) (2-2.5min)

Agterosse is skoubeeste. Kinders wat later in die skool presteer, behaal groter sukses. Kinders wat vroeg in sport presteer, brand te vroeg uit, En kinders wat wag om grootmensskoene aan te trek, is gelukkiger.
R 280.00 R 240.00

Al die blink dinge in die lewe is nie altyd goed of blink nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Al die blink dinge in die lewe is nie altyd goed of blink nie. Blink idees werk nie altyd goed uit nie. Blink goed en geld maak jou nie gelukkig nie. En blink trofees en medaljes maak nie van jou ‘n held nie.
R 415.00 R 240.00

Al die lekker dinge vir ‘n kind is net ‘n vinger lank (Gr 1-3) (3-3.5min)

Al die lekker dinge vir ‘n kind is net ‘n vinger lank. Ons word gesnoep met lekkergoed. Dit is nie heeltyd speeltyd nie. En vakansie is in ‘n oogwink verby.
R 415.00 R 240.00

Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde (Gr 1-3) (2-2.5min)

Alles in die lewe wat lekker is, kom gou tot ‘n einde. Lekker eet en smul aan snoepgoed het nagevolge. Speeltyd word kort geknip nes dit lekker raak. En inkopies is lekker net totdat jy moet betaal.
R 280.00 R 240.00

Alles wat blink is nie goud nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Alles wat blink is nie goud nie. Ouers gebruik blink geldstukke om van kinders ontslae te raak. Blink maats is nie altyd ware vriende nie. En blink planne kan jou in die moeilikheid laat beland.
R 415.00 R 240.00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display