Goue vakansies word beleef deur vroeg uit die vere te wees. Vroeg opstaan beteken jou vakansie is langer. Vroeg opstaan beteken jy doen en sien dinge waarop ander uitmis. Vroeg opstaan beloon jou met die kosbaarste vakansieherinneringe.
R 280.00
R 290.00
Goue vakansies word beleef deur vroeg uit die vere te wees. Vroeg opstaan beteken jou vakansie is langer. Vroeg opstaan beteken jy doen en sien dinge waarop ander uitmis. Vroeg opstaan beloon jou met die kosbaarste vakansieherinneringe. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min