Goggas is nie grillerig nie – jy kan by hulle leer. Die bye leer ons om die soet uit die lewe te haal. Die mier leer ons om ons prioriteite reg te kry. En die vlinder leer ons om selfstandig te wees en ons vlerkies te sprei.
R 415,00
R 240,00
Goggas is nie grillerig nie – jy kan by hulle leer. Die bye leer ons om die soet uit die lewe te haal. Die mier leer ons om ons prioriteite reg te kry. En die vlinder leer ons om selfstandig te wees en ons vlerkies te sprei. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min