Goeie leiers kook met die regte bestanddele. ‘n Goeie leier kook altyd met eerlikheid. Hy gooi waagmoed mildelik in sy kookpot. En hy sorg dat nederigheid altyd op die bestanddele-lys bly.
R 455,00
R 290,00
Goeie leiers kook met die regte bestanddele. ‘n Goeie leier kook altyd met eerlikheid. Hy gooi waagmoed mildelik in sy kookpot. En hy sorg dat nederigheid altyd op die bestanddele-lys bly. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+