Goeie gesindheid bepaal ‘n goeie posisie. Jou goeie gesindheid in die klas skuif jou in die eerste slimkop posisie. In tweede posisie sal jy nooit beland met ‘n “Aanhouer wen” gesindheid op die sportveld nie. “Ek ken myself” gesindheid verseker dat jy no
R 455.00
R 290.00
Goeie gesindheid bepaal ‘n goeie posisie. Jou goeie gesindheid in die klas skuif jou in die eerste slimkop posisie. In tweede posisie sal jy nooit beland met ‘n “Aanhouer wen” gesindheid op die sportveld nie. “Ek ken myself” gesindheid verseker dat jy nooit in die derde wiel aan die wa posisie tussen jou vriende sal wees nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+