Geskiedenis is die spieël waarin ons kyk sodat ons nie dieselfde foute maak as in die verlede nie. Geskiedenis leer ons dat die miskenning van mense se kulture tot groot moeilikheid lei. Dit leer ons dat siekte-epidemies nie ligtelik opgeneem moet...
R 455.00
R 290.00
Geskiedenis is die spieël waarin ons kyk sodat ons nie dieselfde foute maak as in die verlede nie. Geskiedenis leer ons dat die miskenning van mense se kulture tot groot moeilikheid lei. Dit leer ons dat siekte-epidemies nie ligtelik opgeneem moet word nie. En geskiedenis leer ons dat selfs die beste wetenskaplike kennis gevaarlik is as dit nie met respek hanteer word nie. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+