Search

Geskiedenis het bewys dat die een hand die ander kan was (Gr 4-7) (3-3.5min)

Geskiedenis het bewys dat die een hand die ander kan was. Ons eie land het bewys dat as twee strydende partye mekaar tegemoet kom, word albei bevoordeel. Die geskiedenis van Wêreld Oorlog II het bewys dat as lande saamwerk teen ‘n gemeenskaplike vyand, pl
Availability: In stock
SKU: A1542
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Geskiedenis het bewys dat die een hand die ander kan was. Ons eie land het bewys dat as twee strydende partye mekaar tegemoet kom, word albei bevoordeel. Die geskiedenis van Wêreld Oorlog II het bewys dat as lande saamwerk teen ‘n gemeenskaplike vyand, pluk almal die vrugte. En Presidente Kennedy en Khrushchev het bewys dat as vyande mekaar se hande vat, word duisende lewens in albei lande gespaar. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display