Geld sal net op ons rug groei die dag as die hoenders tande kry. Geld groei net met swoeg en sweet. Dit groei net as die spaarvarkie vet word En goeie geld vir eendag, is net bestem vir die wat met die skoolboeke woeker.
R 455.00
R 290.00
Geld sal net op ons rug groei die dag as die hoenders tande kry. Geld groei net met swoeg en sweet. Dit groei net as die spaarvarkie vet word En goeie geld vir eendag, is net bestem vir die wat met die skoolboeke woeker. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+