Aan die hand van die volgende 3 argumente gaan ek u oortuig van my standpunt dat geld baie dinge koop wat ons lewens vergemaklik. In ‘n krom en skewe wêreld vol diefstal en geweld, koop geld sekuriteit en veiligheid. Ons lewensstyl is krom en ongesond en
R 455,00
R 290,00
Aan die hand van die volgende 3 argumente gaan ek u oortuig van my standpunt dat geld baie dinge koop wat ons lewens vergemaklik. In ‘n krom en skewe wêreld vol diefstal en geweld, koop geld sekuriteit en veiligheid. Ons lewensstyl is krom en ongesond en ons gebruik geld om dit reg te dokter. En mense is gemaksugtig en dan kom stom geld baie handig te pas. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+