Geen dissipline gee juffrou grys hare. Sonder dissipline loop respek by die klas se deur uit. Juffrou probeer alle soorte strawwe, maar niks werk nie. En sonder dissipline maak kinders net wat hulle wil.
R 280.00
R 240.00
Geen dissipline gee juffrou grys hare. Sonder dissipline loop respek by die klas se deur uit. Juffrou probeer alle soorte strawwe, maar niks werk nie. En sonder dissipline maak kinders net wat hulle wil. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min