Soek

Gedurende elke stadium van 'n mens se lewe, verander jy van posisie (Gr4-7) (4min+)

Gedurende elke stadium van 'n mens se lewe, verander jy van posisie. Die voorskoolse kind is gedurig in 'n skree-posisie. Tieners is in die posisie om te rebelleer en grense te verskuif. Volwassenes is opsoek na 'n stabiele posisie in hul beroep en ges
Availability: In stock
SKU: A1367
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Gedurende elke stadium van 'n mens se lewe, verander jy van posisie. Die voorskoolse kind is gedurig in 'n skree-posisie. Tieners is in die posisie om te rebelleer en grense te verskuif. Volwassenes is opsoek na 'n stabiele posisie in hul beroep en gesinslewe. En as die ouderdom jou ingehaal het, sit jy in 'n benarde posisie. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display