Monsters is nie net karakters in strokiesprente nie, maar deel van ‘n kind se leefwêreld. Ons kinders van vandag is nie meer bang vir die storieboek- en film-monsters nie. Nee, daar is nou ander gevaarliker monsters wat ons nagmerries gee en ons terrorise
R 455,00
R 290,00
Monsters is nie net karakters in strokiesprente nie, maar deel van ‘n kind se leefwêreld. Ons kinders van vandag is nie meer bang vir die storieboek- en film-monsters nie. Nee, daar is nou ander gevaarliker monsters wat ons nagmerries gee en ons terroriseer om elke hoek en draai… Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+