Soek

Foute maak ons sterker (Gr 4-7) (4min+)

‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee, en foute maak ons sterker. Foute leer ons uithouvermoë. Dit leer ons dat na teleurstellings is daar steeds hoop. En mislukkings maak die oorwinning soveel soeter.
Availability: In stock
SKU: A1671
R 455,00
R 290,00
decrease increase
‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee, en foute maak ons sterker. Foute leer ons uithouvermoë. Dit leer ons dat na teleurstellings is daar steeds hoop. En mislukkings maak die oorwinning soveel soeter. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee, en foute maak ons sterker. Foute leer ons uithouvermoë. Dit leer ons dat na teleurstellings is daar steeds hoop. En mislukkings maak die oorwinning soveel soeter. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Laat die lewe se suksespot kook sonder om jou vingers te verbrand (Gr4-7) (4min+)

Laat die lewe se suksespot kook sonder om jou vingers te verbrand. Wees suksesvol sonder om te loop en spog en jou maats te vervreem. Bereik jou suksesdrome sonder om jou uit te brand in die proses, En onthou altyd om die mense te bedank wat jou gehelp ko
R 455,00 R 290,00

Soos Madiba moet jongmense met hoop lewe ten spyte van moeilike omstandighede en dit sal van hulle sterre maak (Gr8-12) (4min+)

Soos Madiba moet jongmense met hoop lewe ten spyte van moeilike omstandighede en dit sal van hulle sterre maak. Soos Madiba moet jongmense hul drome najaag en dit sal vir hul ster-status gee. Soos Madiba moet jongmense toekomsplanne maak wat jou sal laa
R 455,00 R 340,00

Mense met geld het baie pelle maar min ware vriende (Gr 8-12) (4min+)

Waar die aas is vergader die aasvoëls. Mense met geld het baie pelle maar min ware vriende. Ryk mense se vriende het ‘n verskuilde agenda. Hulle het geen wroeging daaroor om op hulle pelle se rug te ry nie. Hierdie vriende aas maar sal nooit daaraan dink
R 455,00 R 340,00

Musiek verf ʼn donkerblou dag weer helder met kleur (Gr 4-7) (3-3.5min)

Musiek verf ʼn donkerblou dag weer helder met kleur. Musiek verf die geel van geluk terug in ʼn donkerblou dag, ʼn Donkerblou dag word ʼn pienk-pretdag as musiek se tower-kwas swaai, En musiek versier ʼn donkerblou dag met ontspannende oranje.
R 415,00 R 290,00
Filters
Sort
display