Foute maak beteken slimmer raak. Foute leer jou om gedurig te verbeter totdat jy sukses behaal. Dit leer ‘n mens uithou- en aanhouvermoë en om nooit moed op te gee nie. En dit leer ‘n mens die waarde van nederig wees en nie grootkop kry en dink jy is bete
R 455,00
R 290,00
Foute maak beteken slimmer raak. Foute leer jou om gedurig te verbeter totdat jy sukses behaal. Dit leer ‘n mens uithou- en aanhouvermoë en om nooit moed op te gee nie. En dit leer ‘n mens die waarde van nederig wees en nie grootkop kry en dink jy is beter as ander nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+