Familie is verseker die poeding in 'n kind se lewe. Pa's is die sjokolade poeding met hul sterk arms en swak weerstand teen die Evas-geslg. Ma's is die happies roomys wat bestaan uit liefdevolle versorging en harde dissipline. En broers en susters maak
R 280.00
R 240.00
Familie is verseker die poeding in 'n kind se lewe. Pa's is die sjokolade poeding met hul sterk arms en swak weerstand teen die Evas-geslg. Ma's is die happies roomys wat bestaan uit liefdevolle versorging en harde dissipline. En broers en susters maak die lewe so taai soos stroop wanneer julle vassit maar so lekker soos varsgebakte wafels wanneer julle pret het. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min