Familie is ‘n belangrike deel van ons lewe. Familie leer en vorm ons, Hulle beskerm ons teen die mense wat ons kwaad wil aandoen. En hulle help ons om sukses te behaal en ons drome te verwesenlik.
R 198,00
R 240,00
Familie is ‘n belangrike deel van ons lewe. Familie leer en vorm ons, Hulle beskerm ons teen die mense wat ons kwaad wil aandoen. En hulle help ons om sukses te behaal en ons drome te verwesenlik. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 1-1.5 min