Soek

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe (Gr8-12) (4min+)

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe. Oppiep is vir kleuters - wees ‘n toeskouer van jou eie tiener-selfstandigheid. Die tienerwêreld is onverstaanbaar - por jouself soos ‘n goeie toeskouer aan om dit te verander. Tiener-toeskouers met murg...
Availability: In stock
SKU: A0960
R 455,00
R 340,00
decrease increase

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe. Oppiep is vir kleuters - wees ‘n toeskouer van jou eie tiener-selfstandigheid. Die tienerwêreld is onverstaanbaar - por jouself soos ‘n goeie toeskouer aan om dit te verander. Tiener-toeskouers met murg in hulle pype maak self besluite.Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe. Oppiep is vir kleuters - wees ‘n toeskouer van jou eie tiener-selfstandigheid. Die tienerwêreld is onverstaanbaar - por jouself soos ‘n goeie toeskouer aan om dit te verander. Tiener-toeskouers met murg in hulle pype maak self besluite.Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop
Picture of Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie (Gr4-7) (3-3.5min)

Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie (Gr4-7) (3-3.5min)

Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie. Dit laat die bank lag en jou beursie huil want mense spandeer duisende rande op kersinkopies. Ons eet asof ons vir ‘n jaar nie kos gaan sien nie en dit maak dat ons en die skaal glad nie vriende
R 415,00 R 290,00
Picture of Diewe steel ons poedings van die tafels af (Gr1-3) (2-2.5min)

Diewe steel ons poedings van die tafels af (Gr1-3) (2-2.5min)

Diewe steel ons poedings van die tafels af. Daar is die alewige vetmaak-storie wat almal laat skuldig voel oor ‘n happie poeding. Ma se verskoning is sy is te moeg om poeding te maak. En dan is daar die geld-dief wat ons sous en poeding steel.
R 280,00 R 240,00
GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"

GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"

Hier is 'n GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"
R 0,00
Picture of Die uurglas se sand loop te vinnig uit vir jou om jou eie grootse vyand te wees (Gr 4-7) (4min+)

Die uurglas se sand loop te vinnig uit vir jou om jou eie grootse vyand te wees (Gr 4-7) (4min+)

Die uurglas se sand loop te vinnig uit vir jou om jou eie grootse vyand te wees. Jy mors die sand in jou uurglas wanneer jy jouself kritiseer. Dis ʼn mors van jou lewenssand wanneer jy aan ʼn wrok vashou. En jy gaan niks verander deur oor die toekoms te bekommer nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00 R 290,00
Filters
Sort
display