Elke stadium van die lewe het 'n ander polsslag. 'n Tieners se polsslag is wild en daarom probeer hy die grense toets. 'n Jongmens moet lewensbelangrike besluite neem en stres en angs beïnvloed sy polsslag. Ouers se polsslag klop om kop-bo-water te hou
R 455,00
R 340,00
Elke stadium van die lewe het 'n ander polsslag.
'n Tieners se polsslag is wild en daarom probeer hy die grense toets.
'n Jongmens moet lewensbelangrike besluite neem en stres
en angs beïnvloed sy polsslag.
Ouers se polsslag klop om kop-bo-water te hou.
En as die ouderdom jou ingehaal het, begin jou pols al flouer klop.
Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers.
Lengte van die toespraak 4 min +