Search

Elke sirkus het akrobate nodig (Gr1-3) (2-2.5min)

Elke sirkus het akrobate nodig. Die regte sirkus met die groot tent moet akrobate hê om ons na ons asem te laat snak. Ons huis is die sirkus waar jong akrobate die lewe interessant en die kinders fiks hou. En die sportakrobate hou die skoolsirkus op hulle
Availability: In stock
SKU: A1208
R 280,00
R 240,00
decrease increase
Elke sirkus het akrobate nodig. Die regte sirkus met die groot tent moet akrobate hê om ons na ons asem te laat snak. Ons huis is die sirkus waar jong akrobate die lewe interessant en die kinders fiks hou. En die sportakrobate hou die skoolsirkus op hulle tone. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Die sirkus leer ons waardes (Gr1-3) (2-2.5min)

Die sirkus leer ons waardes. Die hansworse leer ons om weer ‘n slag te lag. Die akrobate se toertjies inspireer ons om ons talente te gebruik. En die sirkusdiere se toertjies wys ‘n mens dat niks onmoontlik is nie.
R 280,00 R 240,00
Filters
Sort
display