Elke seisoen van die lewe is noodsaaklik want dit maak 'n mens sterker. Die seerkry-winterseisoen is belangrik, want dit maak kinders groot en sterk. Herfs is die leerseisoen in 'n kind se lewe. En met “weer probeer” breek die lente-seisoen van sukses aan
R 415,00
R 290,00
Elke seisoen van die lewe is noodsaaklik want dit maak 'n mens sterker. Die seerkry-winterseisoen is belangrik, want dit maak kinders groot en sterk. Herfs is die leerseisoen in 'n kind se lewe. En met “weer probeer” breek die lente-seisoen van sukses aan. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min