Elke haan is koning op sy eie mishoop, Elke ouer kraai koning oor sy kinders. Ouers is oorbeskermend. Hulle glo aan dissipline. En hulle weet die beste want hulle is wys.
R 280,00
R 240,00
Elke haan is koning op sy eie mishoop, Elke ouer kraai koning oor sy kinders. Ouers is oorbeskermend. Hulle glo aan dissipline. En hulle weet die beste want hulle is wys. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min